banner40Sport

Atletiek/Athletics

ATLETIEK HOOF: Me M Venter
HEAD OF ATHLETICS : Me M Venter

Atletiek ontwikkel die algemene fiksheid van die leerders en berei hulle voor vir
ander sportsoorte deur die jaar. Leerders smee noue bande met mekaar en hul
afrigters gedurende die atletiek seisoen. Leerders kry ook die geleentheid om
nuwe talente te ondeken tot hul vol potensiaal te ontwikkel.

Atlete volg 'n gebalenseerde oefenprogram en kry blootstelling om aan verskillende
byeenkomste deel te neem. In die eerste en vierde kwartaal is atletiek die
voorkeursport. Die atletiek seisoen strek vanaf Oktober tot November.

Mass participation takes place in preparation for our school's Inter House Athletics
day - an event not to be missed. Learners are coached on Tuesdays and Thursdays
in the following events:

Leerlinge word afgerig in die volgende items:

o/7 en o/8 u/7 and u/8
- Naelope 60m en 80m - Sprints 60m and 80m

o/9 u/9
- Naelope 60m en 80m - Sprints 60m and 80m
- Verspring - Longjump

o/10, o/11 and o/12 u/10, u/11 and u/12
- Naelope 80m en 1200m - Sprints 80m and 1200m
- Hekkies 70m - Hurdles 70m
- Verspring - Long jump
- Hoogspring - High jump
- Gewigstoot - Shot put
- Aflos - Relay

o/13 u/13
- Naelope 100m, 150m en 1200m - Sprints 100m, 150m and 1200m
- Hekkies 75m en 150m - Hurdles 75m and 150m
- Verspring - Long jump
- Hoogspring - High jump
- Gewigstoot - Shot put
- Spiesgooi - Relay
- Diskus
- Aflos

Google Map

Kontak ons / Contact us

​Tel: 044 - 8733439 
​Fax: 044 - 8742295
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Wellington St. 
​George
6530