044 - 8733439 denneoordprimer@gmail.com
Elke jaar neem Laerskool Denneoord deel aan die Eisteddfod. Die jaar het ons meer as 150 inskrywings gehad. There are choral verse, prose and poetry, creative arts and vocal singing. Denneoord leerders neem deel aan al die bogenoemde afdelings.