044 - 8733439 denneoordprimer@gmail.com
Musiek by skool /Music presented at school
Algemene inligting/ General information
1) Musieklesse word aangebied met die opsie van of een of twee lesse per week.
There is an option of only one lesson a week or two lessons.
2) Musieklesse vind plaas gedurende skooltye of as sou verkies, na skool.
Music lessons takes place during or after school times.
3) Lesse gedurende skooltye word eers met leerder se onderwyser bespreek sodat dit nie inmeng met akademiese vakke nie.
The lessons are worked out with the teachers’ knowledge and will not interfere with the learners academic subjects.
Instrumente / instruments
Die volgende instrumente word aangebied by die school. / The following music instruments lessons is given at school.
Klavier /Piano
Blokfluit / Recorder
Kitaar/ Guitar
Klawerbord/ Keyboard
Totaal vir die jaar/Total for the year R2100.00
Onkostes / Costs involved 2015
R200.00 per maand/ R200.00 per month / R400.00 per maand vir twee lesse /
R400.00 per month for two lessons
Januarie / January R100.00
Februarie / February – November R200.00
Totaal vir die jaar/Total for the year R2100.00