044 - 8733439 denneoordprimer@gmail.com
By Laerskool Denneoord streef ons daarna om elke dogter se netbalvaardighede te ontwikkel. Die skool neem deel aan die plaaslike liga. Hier kry dogters die geleentheid om dit wat ingeoefen is, toe te pas. ‘n Spontane liefde vir die sport word ontwikkel. Gedurende naweke word verskillende sportdae (toernooie) bygewoon.
At Denneoord Primary we strive to develop each player’s potential. The school participates in die regional league and through this each player is exposed to competitive netball. Players develop a love for the game, and during weekends, we attend different sport days. (Tournaments)
OUDERDOMSGROEPE: AGE GROUPS:
Mini – Netbal vir 0/7 , 0/8 , 0/9 Mini – Netball for U/7 , U/8 , U/9
Netbal vir 0/10 , 0/11 , 0/12 , 0/13 Netball for U/10 , U/11 , U/12 , U/13
Denneoord Primary’s coaches and umpires are hardworking and highly qualified. ( SWD- and National Level ). Coaches and umpires are sent on various courses to equip them. Courses focus on:
Coaching – Attacking Game
Coaching – Defending Game
Umpiring
Timekeeping
PROEWE / TRIALS
Spelers word die geleentheid gebied om aan die George- , SWD- en Wes-Kaap proewe deel te neem. Die skool het ook die afgelope jare verskeie talentvolle spelers opgelewer.
Players get the opportunity to participate in the George- , SWD- and Western Cape Trials. The school has produced a numerous successful players
TOEKENNINGS / AWARDS EVENING
Tydens die jaarlikse toekenningsaand word spelers beloon vir hulle harde werk. Gedurende die aand word elke ouderdom se beste speler asook die speler wat die meeste ontwikkel het, aangewys.
Die beste junior en senior netbalspeler van die jaar word ook aangewys.
During our annual award’s evening the players are awarded for hard work. At this event the best player and the most promising player are awarded.
The top junior and senior netball player of the year are also named.
Koordineerders / Coordinators : Heidre Basson
Oefentye / Practise times
TYE / TIME
Gedurende die tweede kwartaal neem die skool deel aan netbal. Oefentye verskil na gelang van spelers se ouderdom en daaglikse skoolrooster en vind plaas op Dinsdae en Donderdae.
During the second term we participate in netball. Practices differ according to age groups and take place on Tuesdays and Thursdays.
KLEREDRAG / ATTIRE
Alle dogters speel met dieselfde netbalklere, behalwe die 0/13 dogters.
Donkerblou Rompie met turquoise “piping”
Donkerblou kortbroek
Turqoise Hemp
Wit kouse en Tekkies
All girls wear the same attire, except the U/13 team.
Navy skirt with turquoise piping
Navy short
Turquoise Top
White socks and sport shoes