Skaak/ Chess

Skaak word elke Woensdag en Vrydag beoefen by die skool. On Wednesdays they practise between 14:00 and 15:00 and on Fridays coaching takes place between 13:00 and 14:00. Die afrigter is Werner Ottervanger, wat nie net by Laerskool  Denneoord betrokke is nie, maar ook by verskeie ander skole in die dorp. Hy word op n uurlikse basis deur die skool vergoed.

We have 19 learners that participate in Chess, 7 of whom is in the junior team and 12 that is in the senior team. Hierdie spelers neem aan verskeie byeenkomste, toernooie en selfs Proewes deel. Elke geleentheid word aangegryp om sodoende aan die spelers geleentheid te gee om te ontwikkel in die sport.